Voorste Mediese Praktisyn in een van Suid Afrika se bekende hospitale geleë aan die Noord Kus

Gegradueerde praktisyn met nagraadse opleiding by een van ons hoof universiteite. Uitgebreide ondervinding as algemene mediese praktisyn met dag tot dag pasient siektes en probleme. Doen uself 'n guns deur ons enige tyd te skakel, wie weet ons is dalk op leiersgebied wat u probleem betref en mag dalk sodoende 'n lewe spaar of selfs een van u geliefdes.
Akkomodasie is geredelik beskikbaar en as ons u nie dadelik kan akkomodeer nie kan ons u baie maklik plaas by een van ons suster klinieke. Al ons klinieke is gekoppel vir vinnige en vertroulike diens. U oproep word automaties gestoor en sal so spoedig moontlik beantwoord word waar u ookal vanaf skakel indien ons u nie dadelik te woord kan staan nie. Dus doen uself 'n guns en skakel nou. Alle navrae word opgevolg en beantwoord.

Skakel asb. +27 035 7891564
en vra vir Dokter Heidi Malan enige tyd.

Home Page | Site Map | South Africa Online

Webmaster - Herman Dreyer - Email: dreyer_herman@yahoo.com