Mediese Praktisyn in een van Suid Afrika se bekende hospitale gelee aan die Noord Kus
Medical Practitioner in one of South Africa's Leading Hospitals Situated at the North Coast

Mediese Praktisyn in een van Suid Afrika se bekende hospitale gelee aan die Noord Kus

Gegradueerde mediese praktisyn met nagraadse opleiding by een van ons hoof universiteite. Uitgebreide ondervinding as algemene mediese praktisyn met dag tot dag pasient siektes en probleme. Doen uself 'n guns deur ons enige tyd te skakel, wie weet ons is dalk op leiersgebied wat u probleem betref en mag dalk sodoende 'n lewe spaar of selfs een van u geliefdes.
Akkomodasie is geredelik beskikbaar en as ons u nie dadelik kan akkomodeer nie kan ons u baie maklik plaas by een van ons suster klinieke. Al ons klinieke is gekoppel vir vinnige en vertroulike diens. U oproep word automaties gestoor en sal so spoedig moontlik beantwoord word waar u ookal vanaf skakel, indien ons u nie dadelik te woord kan staan nie. Dus doen uself 'n guns en skakel nou. Alle navrae word opgevolg en beantwoord.

Skakel asb. +27 035 7891564 vra vir Dokter Heidi Malan enige tyd.

Medical Practitioner in one of South Africa's leading Hospitals situated at our North Coast

Graduated medical practitioner with post graduate training.

Years of exstensive experience in the medical field.

We can assist you in any problem you might have concerning your health or those of your loved ones.

Do yourself a favor and call us now.

We might just be the leaders in a particular medical technology that could save your life.

All our clinics are linked for fast and reliable service.

Local accommodation are as close as a stone throw or we can place you with one of our sister clinics.

Call now we have an auto queing system and attend to all enquiries.

Please call +27 035 7891564 ask for Doctor Heidi Malan any time.

Home Page | Site Map | South Africa Online | http://www.ananzi.co.za | http://www.medicross.co.za

Webmaster - Herman Dreyer - Email: mjvn581@mjvn.co.za